Wêreldwyd se pin was al so te sê reg oor die wêreld en is al vir ‘n jaar deel van die span. In die kantoor praat ons van die hout plekaanwyser, plekhouer of sommer net van die Wêreldwyd pin. Maar ons het besluit dat dit tyd is om aan die Wêreldwyd pin sy eie identiteit te gee en ons het jou hulp nodig! Dink aan ‘n oulike Afrikaanse naam vir ons pin en jy kan ‘n Amazon of Takealot geskenkbewys wen.

Reëls:

  1. Vul die vorm in
  2. Maak seker jy volg ons op Facebook of Instagram (of albei)
  3. Vertel jou vriende

Dit is so maklik soos dit. Ons kan nie wag om julle voorstelle te sien nie!

 

Wêreldwyd Kompetisie

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest