Leesvordering:

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Des 13, 2018

Ons het beloof dat die laaste nuusbrief van 2018 ʼn spesiale Kersbrief gaan wees. Dankie aan al die vriende wat hulle Kerservarings in die vreemde met ons deel. Veral ook dankie aan almal wat in 2018 bygedra het om Wêreldwyd ʼn sukses te maak. Dankie vir elkeen wat ons nuusbrief ontvang, webtuiste besoek of van ons Faceboek-blad gehou het, gevolg het op Twitter en Instagram, vir elke e-pos en elke stukkie kommentaar. Nog is altyd welkom! Dit was vir ons so ‘n voorreg om julle te leer ken en ons sien uit na nog meer kuiertyd in 2018.

In 2019 beplan ons heelwat verrassings om nog meer nuttige inligting, nuus en lekkerlees bydraes aan julle te bied.

Wêreldwydgroete!

 

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest