Leesvordering:

Geseënde Kersfees aan al ons lesers en ondersteuners

Des 9, 2020

Ons het beloof dat die laaste nuusbrief van 2020 ʼn spesiale Kersbrief gaan wees. Dankie aan al die vriende wat hulle Kerservarings in die vreemde met ons deel. Veral ook dankie aan almal wat in 2020 bygedra het om Wêreldwyd ʼn sukses te maak. Dankie vir elkeen wat ons nuusbrief ontvang, webtuiste besoek of van ons Faceboek-blad gehou het, gevolg het op Twitter en Instagram, vir elke e-pos en elke stukkie kommentaar. Nog is altyd welkom! Dit was vir ons so ‘n voorreg om julle te leer ken en ons sien uit na nog meer kuiertyd in 2021.

In 2021 beplan ons heelwat verrassings om nog meer nuttige inligting, nuus en lekkerlees bydraes aan julle te bied.

Wêreldwyd groete!

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Resensie: Leef lig deur Jaco Strydom

Resensie: Leef lig deur Jaco Strydom

"Jesus het baie meer gepraat oor hoe ons moet lewe as oor wat ons moet glo." – Jaco Strydom Vandag fokus mense meer op of hulle die regte goed glo as op of hulle die regte goed doen. Die kerk het sy visplakkies verruil vir swart skoene en 'n das, en in plaas daarvan...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Reaksie op die begrotingsrede: ‘ANC-regering se...

23 redes om trots te voel op jou taal en kultuur

23 redes om trots te voel op jou taal en kultuur

Foto: Philip Grobler @saffa_travel_teach Kultuur is ’n belewenis, ’n geskiedenis, ’n taal, en dit is eenvoudig die bloed wat in jou are vloei. Jy kan trots wees daarop dat jy Afrikaans praat, dat jy deel is van die Afrikaners as kultuurgroep en dat jy kan sê jy is ’n...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest