Hoe om jou klein onderneming meer suksesvol te maak

07/08/2023
| Deur AfriForum Wêreldwyd
emma-dau-n_4iTY1KmDE-unsplash-2-scaled

1) Fokus op jou kliëntediens

Volgens een studie sal sowat 51% van kliënte nie weer van ’n onderneming gebruik maak indien hulle slegte diens by die onderneming gekry het nie. Daarbenewens neem dit heelwat positiewe ervarings om die effek van ’n negatiewe ervaring teen te werk. Indien jy ’n positiewe kliënte-ervaring skep, maak dit dit makliker vir hulle om vir jou produk of diens te betaal. Evalueer daarom aandagtig jou kliënte se huidige ervaring van jou diens en probeer dit verbeter. Dit mag beteken dat jy moet investeer in opleiding vir jou werknemers, jou omruilbeleid moet hersien of jou kommunikasiekanale moet verbeter.

2) Bou ’n goeie reputasie

Die maak nie saak hoe groot of klein jou onderneming is nie, ’n goeie reputasie is belangrik. ’n Goeie reputasie loop jou besigheid vooruit en dra by tot jou sukses. Baie kliënte doen soektogte op Google of Facebook om resensies van kliënte te lees voordat hulle ’n produk koop of van ’n diens gebruik maak. Maak seker jou reputasie loop jou vooruit – op ’n goeie manier.

3) Uitbreiding van jou bemarking

Effektiewe bemarking is van belang as jy jou verkope wil verbeter en hoewel baie groot maatskappye astronomiese begrotings het, is dit nie altyd nodig om baie geld te spandeer om effektief te bemark nie. ’n Paar maniere waarop jy jou onderneming kan bemark, sluit in:

  • Die uitstuur van spesiale aanbiedinge saam met jou fakture
  • Netwerk met ander organisasies en ondernemings
  • Uitnooi van die media vir opening of spesiale geleenthede by jou onderneming
  • Aanbied van gratis werkswinkels of inligtingsessies
  • Advertensie van jou onderneming op jou motor

4) Bou jou aanlyn teenwoordigheid

Maak seker jou aanlyn teenwoordigheid is uitstekend. Verseker dat jou webtuiste professioneel lyk en maklik is om te gebruik. Navorsing het bevind dat sowat 88% van verbruikers eers aanlyn navorsing doen oor ’n produk of diens voordat hulle ’n transaksie aangaan. Om seker te maak jou webtuiste beantwoord al die vrae wat jou kliënte dalk mag hê, moet dit minstens die volgende inligting bevat:

  • Jou logo
  • Jou onderneming se naam en wie by die onderneming betrokke is
  • ’n Aanduiding van wat jou onderneming doen
  • Kontakinligting (’n e-posadres sowel as ’n kontaknommer indien moontlik)
  • Jou onderneming se fisiese adres (indien van toepassing)

Benewens jou webtuiste is dit ook ’n goeie idee om jou onderneming te bemark op die verskeie sosialemediaplatforms om die meeste dekking te kry.

5) Verminder jou uitgawes

’n Hoë omset beteken nie veel as jou onderneming se uitgawes ook hoog is nie, daarom is dit belangrik om seker te maak dat jy jou onderneming se uitgawes so laag as moontlik hou. Hou noukeurig boek van waar jy jou onderneming se kapitaal bestee en maak dubbel seker dat dit absoluut nodig is vir jou onderneming se funksionering. Hersien tweejaarliks jou onderneming se uitgawes, soos die koste van jou kantoorspasie, jou onderneming se versekering, jou werknemers, ens. Waar kan jy uitgawes verminder en jou winste vermeerder?

6) Kry die regte werknemers

Dit is uiters belangrik om seker te maak dat jy die regte werknemers aanstel en kan behou. Deur werknemers aan te stel wat glo in jou onderneming sal jy ’n effektiewe span kan bou wat saamwerk om jou besigheid se einddoel te bereik.

Lees ook: Produktiwiteit: Bly gefokus in die chaos

Hierdie artikel het oorspronklik op AfriForum Sakenetwerk se webtuiste verskyn.

AfriForum Sakenetwerk is ’n inisiatief van AfriForum waar verbruikers sakeondernemings in Suid-Afrika op ’n webplatform kan opspoor.

AfriForum Sakenetwerk is tot diens van kliënte, asook klein én groot sakeondernemings reg oor Suid-Afrika.

Deel op

"*" indicates required fields

Hoe lank woon jy al in die buiteland?
Naam en van
  • United States+1
  • United Kingdom+44
  • Afghanistan (‫افغانستان‬‎)+93
  • Albania (Shqipëri)+355
  • Algeria (‫الجزائر‬‎)+213
  • American Samoa+1
  • Andorra+376
  • Angola+244
  • Anguilla+1
  • Antigua and Barbuda+1
  • Argentina+54
  • Armenia (Հայաստան)+374
  • Aruba+297
  • Australia+61
  • Austria (Österreich)+43
  • Azerbaijan (Azərbaycan)+994
  • Bahamas+1
  • Bahrain (‫البحرين‬‎)+973
  • Bangladesh (বাংলাদেশ)+880
  • Barbados+1
  • Belarus (Беларусь)+375
  • Belgium (België)+32
  • Belize+501
  • Benin (Bénin)+229
  • Bermuda+1
  • Bhutan (འབྲུག)+975
  • Bolivia+591
  • Bosnia and Herzegovina (Босна и Херцеговина)+387
  • Botswana+267
  • Brazil (Brasil)+55
  • British Indian Ocean Territory+246
  • British Virgin Islands+1
  • Brunei+673
  • Bulgaria (България)+359
  • Burkina Faso+226
  • Burundi (Uburundi)+257
  • Cambodia (កម្ពុជា)+855
  • Cameroon (Cameroun)+237
  • Canada+1
  • Cape Verde (Kabu Verdi)+238
  • Caribbean Netherlands+599
  • Cayman Islands+1
  • Central African Republic (République centrafricaine)+236
  • Chad (Tchad)+235
  • Chile+56
  • China (中国)+86
  • Christmas Island+61
  • Cocos (Keeling) Islands+61
  • Colombia+57
  • Comoros (‫جزر القمر‬‎)+269
  • Congo (DRC) (Jamhuri ya Kidemokrasia ya Kongo)+243
  • Congo (Republic) (Congo-Brazzaville)+242
  • Cook Islands+682
  • Costa Rica+506
  • Côte d’Ivoire+225
  • Croatia (Hrvatska)+385
  • Cuba+53
  • Curaçao+599
  • Cyprus (Κύπρος)+357
  • Czech Republic (Česká republika)+420
  • Denmark (Danmark)+45
  • Djibouti+253
  • Dominica+1
  • Dominican Republic (República Dominicana)+1
  • Ecuador+593
  • Egypt (‫مصر‬‎)+20
  • El Salvador+503
  • Equatorial Guinea (Guinea Ecuatorial)+240
  • Eritrea+291
  • Estonia (Eesti)+372
  • Ethiopia+251
  • Falkland Islands (Islas Malvinas)+500
  • Faroe Islands (Føroyar)+298
  • Fiji+679
  • Finland (Suomi)+358
  • France+33
  • French Guiana (Guyane française)+594
  • French Polynesia (Polynésie française)+689
  • Gabon+241
  • Gambia+220
  • Georgia (საქართველო)+995
  • Germany (Deutschland)+49
  • Ghana (Gaana)+233
  • Gibraltar+350
  • Greece (Ελλάδα)+30
  • Greenland (Kalaallit Nunaat)+299
  • Grenada+1
  • Guadeloupe+590
  • Guam+1
  • Guatemala+502
  • Guernsey+44
  • Guinea (Guinée)+224
  • Guinea-Bissau (Guiné Bissau)+245
  • Guyana+592
  • Haiti+509
  • Honduras+504
  • Hong Kong (香港)+852
  • Hungary (Magyarország)+36
  • Iceland (Ísland)+354
  • India (भारत)+91
  • Indonesia+62
  • Iran (‫ایران‬‎)+98
  • Iraq (‫العراق‬‎)+964
  • Ireland+353
  • Isle of Man+44
  • Israel (‫ישראל‬‎)+972
  • Italy (Italia)+39
  • Jamaica+1
  • Japan (日本)+81
  • Jersey+44
  • Jordan (‫الأردن‬‎)+962
  • Kazakhstan (Казахстан)+7
  • Kenya+254
  • Kiribati+686
  • Kosovo+383
  • Kuwait (‫الكويت‬‎)+965
  • Kyrgyzstan (Кыргызстан)+996
  • Laos (ລາວ)+856
  • Latvia (Latvija)+371
  • Lebanon (‫لبنان‬‎)+961
  • Lesotho+266
  • Liberia+231
  • Libya (‫ليبيا‬‎)+218
  • Liechtenstein+423
  • Lithuania (Lietuva)+370
  • Luxembourg+352
  • Macau (澳門)+853
  • Macedonia (FYROM) (Македонија)+389
  • Madagascar (Madagasikara)+261
  • Malawi+265
  • Malaysia+60
  • Maldives+960
  • Mali+223
  • Malta+356
  • Marshall Islands+692
  • Martinique+596
  • Mauritania (‫موريتانيا‬‎)+222
  • Mauritius (Moris)+230
  • Mayotte+262
  • Mexico (México)+52
  • Micronesia+691
  • Moldova (Republica Moldova)+373
  • Monaco+377
  • Mongolia (Монгол)+976
  • Montenegro (Crna Gora)+382
  • Montserrat+1
  • Morocco (‫المغرب‬‎)+212
  • Mozambique (Moçambique)+258
  • Myanmar (Burma) (မြန်မာ)+95
  • Namibia (Namibië)+264
  • Nauru+674
  • Nepal (नेपाल)+977
  • Netherlands (Nederland)+31
  • New Caledonia (Nouvelle-Calédonie)+687
  • New Zealand+64
  • Nicaragua+505
  • Niger (Nijar)+227
  • Nigeria+234
  • Niue+683
  • Norfolk Island+672
  • North Korea (조선 민주주의 인민 공화국)+850
  • Northern Mariana Islands+1
  • Norway (Norge)+47
  • Oman (‫عُمان‬‎)+968
  • Pakistan (‫پاکستان‬‎)+92
  • Palau+680
  • Palestine (‫فلسطين‬‎)+970
  • Panama (Panamá)+507
  • Papua New Guinea+675
  • Paraguay+595
  • Peru (Perú)+51
  • Philippines+63
  • Poland (Polska)+48
  • Portugal+351
  • Puerto Rico+1
  • Qatar (‫قطر‬‎)+974
  • Réunion (La Réunion)+262
  • Romania (România)+40
  • Russia (Россия)+7
  • Rwanda+250
  • Saint Barthélemy+590
  • Saint Helena+290
  • Saint Kitts and Nevis+1
  • Saint Lucia+1
  • Saint Martin (Saint-Martin (partie française))+590
  • Saint Pierre and Miquelon (Saint-Pierre-et-Miquelon)+508
  • Saint Vincent and the Grenadines+1
  • Samoa+685
  • San Marino+378
  • São Tomé and Príncipe (São Tomé e Príncipe)+239
  • Saudi Arabia (‫المملكة العربية السعودية‬‎)+966
  • Senegal (Sénégal)+221
  • Serbia (Србија)+381
  • Seychelles+248
  • Sierra Leone+232
  • Singapore+65
  • Sint Maarten+1
  • Slovakia (Slovensko)+421
  • Slovenia (Slovenija)+386
  • Solomon Islands+677
  • Somalia (Soomaaliya)+252
  • South Africa+27
  • South Korea (대한민국)+82
  • South Sudan (‫جنوب السودان‬‎)+211
  • Spain (España)+34
  • Sri Lanka (ශ්‍රී ලංකාව)+94
  • Sudan (‫السودان‬‎)+249
  • Suriname+597
  • Svalbard and Jan Mayen+47
  • Swaziland+268
  • Sweden (Sverige)+46
  • Switzerland (Schweiz)+41
  • Syria (‫سوريا‬‎)+963
  • Taiwan (台灣)+886
  • Tajikistan+992
  • Tanzania+255
  • Thailand (ไทย)+66
  • Timor-Leste+670
  • Togo+228
  • Tokelau+690
  • Tonga+676
  • Trinidad and Tobago+1
  • Tunisia (‫تونس‬‎)+216
  • Turkey (Türkiye)+90
  • Turkmenistan+993
  • Turks and Caicos Islands+1
  • Tuvalu+688
  • U.S. Virgin Islands+1
  • Uganda+256
  • Ukraine (Україна)+380
  • United Arab Emirates (‫الإمارات العربية المتحدة‬‎)+971
  • United Kingdom+44
  • United States+1
  • Uruguay+598
  • Uzbekistan (Oʻzbekiston)+998
  • Vanuatu+678
  • Vatican City (Città del Vaticano)+39
  • Venezuela+58
  • Vietnam (Việt Nam)+84
  • Wallis and Futuna (Wallis-et-Futuna)+681
  • Western Sahara (‫الصحراء الغربية‬‎)+212
  • Yemen (‫اليمن‬‎)+967
  • Zambia+260
  • Zimbabwe+263
  • Åland Islands+358
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels