Leesvordering:

Internetvondse vir Augustus

Aug 22, 2018

Wêreldwyd se unieke Wêreldgids is waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies in jou omgewing kan doen. Hulp met finansiering, immigrasie, Afrikaanse prokureurs en dokters, restaurante en nog meer. Die Wêreldgids het ten doel om mense wat in die buiteland vreemd voel, te help om ander Suid-Afrikaners te ontmoet en terselfdertyd hul ondernemings te ondersteun.

DIE STRANDLOPER 

Afrikaanse Radio Program wat uitsaai vanuit  Australië.

Ons gesels weekliks met kunstenaars, akteurs, intressante persoonlikhede of oor intressante gebeure, Luister lekker Afrikaanse musiek, gesels oor ons gemeenskaps kalender en geniet dit om met ons luisteraars te gesels tydens uitsending van die program.

JOU HARTKLOP IN AFRIKAANS

Woensdag van 8pm tot 10pm (AEST Melbourne tyd)
10pm tot 12am (NZ tyd)
12pm tot 2pm (CAT Afrika tyd)

HOE KAN JY LUISTER Melbourne Victoria Australia op 94.7 FM, THE PULSE

OF INTERNASIONAAL

Internet www.947thepulse.com

OF
via die Tunein App op jou slimfoon http://tun.in/seUCT

“Like” DIE STRANDLOPER op Facebook en bly so op hoogte van waarmee ons besig is. https://www.facebook.com/947strandloper/
Stuur jou versoeke of gesels lekker saam tydens ons program op
Whatsapp
(+61) 0484 555 667 of op ons Facebook

Proudly South African in Perth

Trots Suid-Afrikaans in Perth poog om waardevolle inligting oor migrasie en lewe in Australië te deel.

Broadwater Dental

Broadwater Dental is ‘n moderne praktyk in Southport in die Gold Coast. Ons is ‘n kwaliteit, familie praktyk wat alle aspekte van algemene tandheelkunde dek.

Whitehouse Dental

Dr. Arthur Walsh gebruik ‘n unieke, persoonlike benadering tot kosmetiese tandheelkunde deur gebruik te maak van moderne, minder ingrypende tegnieke. Elke stukkie werk, ongeag hoe groot of klein, word presies vervaardig om nie net mooi te lyk nie maar effektief te funksioneer.

Cartune Mechanics

‘n Familie besigheid, met ‘n ultramoderne meganiese werkswinkel hier in Joyner! Ons verskaf ‘n wye reeks motorwerktuigdienste.

Ondersteun mede Suid-Afrikaners in jou omgewing. Kontak ons gerus as jy jou besigheid gratis in ons gids wil lys, en bereik duisende Suid-Afrikaners in die buiteland.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Vat die kans en word deel van hierdie netwerk. Netwerke is nie net vir...

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Hou die kinders besig gedurende die skoolvakansie! Briewe van Mieliepit Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest