Leesvordering:

Internetvondse vir Maart

Mar 28, 2019

Wêreldwyd se unieke Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos rugby en braai op ’n Saterdag! Hier kan jy alles kry wat jy nodig het om die verlange huis toe te stil, selfs ’n restaurant waar jy regte braaivleis kan bestel.

Hierdie maand se ondernemings in die Kollig.

Clean Start Co.

Clean Start Co. spesialiseer in bekostigbare persoonlike en professionele skoonmaakdienste vir huise en kantore in Perth. Ons vriendelike en ervare skoonmakers is almal sorgvuldig gekies, het polisieklaring en is verseker teen openbare aanspreeklikheid en beserings aan diens (“Workers Compensation”).

Bel ons vandag vir ’n kwotasie sonder enige verpligting!

iStyle by Lynette

Skep die tuiste wat jy nog altyd wou hê. Ons kan jou help om die regte kleure te kies, meubels te koop, en jou huis of onderneming stylvol in te rig.

NowNow Cafe

Ons het net die regte kos vir ’n vinnige happie of ’n lekker kuier – van vars gebakte brode en koeke tot Suid-Afrikaanse geregte en sop. Ons bied selfs glutenvrye en vegetariese opsies.

Botha Biltong Boxes

Topgehalte biltong, droëwors en brandrissiehappies word elke week vars gemaak. Ons hou ons pryse laag vir al ons kliënte. Ons het ’n 5-ster gradering vir voedselhigiëne.

Oryx desert salt UK

Ons gebruik net wat die natuur voorsien. Die soutwater waaraan ons ons produk onttrek, kom van ondergrondse strome. Gebruik Oryx-woestynsout in al jou gunstelinggeregte of besoek ons webtuiste vir lekker resepte wat jou mond sal laat water.

Die Wêreldgids is daarop gemik om Suid-Afrikaners in die buiteland te help om mekaar op te spoor en terselfdertyd mekaar se ondernemings te ondersteun. Met die interaktiewe gids kan hulle hul ondernemings gratis in die Wêreldgids laat opneem.

Lys jou onderneming in die Wêreldgids.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

In ’n wêreld vol onbekendes is daar een bekende: Afrikaans is Groot. Dis ’n saamkomplek omjou taal, jou kultuur en jou menswees te vier. En die jaar is geen uitsondering wanneer diegrootste familie-reünie nóg vanaf 8 to 17 November 2024 in die SunBet Arena in...

AfriForum vier 18 jaar van selfdoen

AfriForum vier 18 jaar van selfdoen

AfriForum, ’n organisasie wat vandag meer as 315 000 lede in elke uithoek van die land verteenwoordig, vier vandag sy agtiende bestaansjaar. Dié burgerregteorganisasie is op 26 Maart 2006 vir die eerste keer aan die publiek bekendgestel in ’n berig oor sy...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest