Leesvordering:

Internetvondse vir Oktober

Okt 27, 2017

Cream soda, fizzers, Peppermint Crisp, Rolo en Jelly tots. Hierdie produkte is so trots Suid-Afrikaans! Laat weet ons van eg Suid-Afrikaanse besighede in jou omgewing of adverteer gratis op Wêreldwyd se wêreldgids en bereik duisende Suid-Afrikaners in die buiteland.

Hiermee vyf oulike ondernemings vir die maand:

Bushman’s Grill
Beste ribbetjies in Auckland. Beste Steaks en beste Peri- Peri hoender.

De Beer Meat Company
Die De Beer Meat Company vervaardig al vir meer as 20 jaar kwaliteit boerewors, biltong droëwors, en chilli stokkies.

Cederberg Tea House
Cederberg Tea House, is vernoem na die streek in die wêreld waar Rooibos Tee natuurlik groei, dit het begin as ‘n moeder-dogter spyseniering maatskappy.

Biltong Ninja
Tradisionele Suid-Afrikaanse boerewors en biltong wat met net die beste kwaliteit vleis en ‘n wenner boereworsresep van my oupa voorberei word.

Springbok Foods
As jy op soek is na goeie kwaliteit boerewors, biltong, droëwors, sosaties, mieliemeel, of enige ander Suid-Afrikaanse fynkosse, dan is jy nou op die regte plek.

Dié gids het ten doel om mense wat soos vreemdelinge in die buiteland voel, te help om ander Suid-Afrikaners te ontmoet en terselfdertyd hul ondernemings te ondersteun.

Laat weet Wêreldwyd van oulike eg Suid-Afrikaanse besighede in die buiteland en ondersteun jou landgenote.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

Onderneming in die Kollig: Ipixel web & graphic solutions

Onderneming in die Kollig: Ipixel web & graphic solutions

Hierdie week se kollig is op Ipixel web & graphic solutions in Nieu-Seeland. Ipixel web & graphic solutions is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest