Jeugblad
Welkom by AfriForum Wêreldwyd se
Jeugblad
Nuutste artikels
Ruben Namibië en Cindy
Manewales van Ruben Lambrechts en sy diere Deur Pieter Van Zyl Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wêreld heen bekend vir hulle Namibiese plaaswerf waar ‘n verskeidenheid wilde…
Lotta se lewe 15: Otters oral!
Deur Alice Pantermuller & Kobus Geldenhuys Dit is die een katastrofe ná die ander in elfjarige Lotta se lawwe lewe! In Otters oral! is Lotta se beste vriendin, Chantelle, in die wolke, want haar…
Nuwe trieks vir ou honde
Deur Christien Neser Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, ’n steekhaarfoksterriër. Stoffel…
Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR HT
Deur Marnel Agenbag Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal…
Skitterdinge en skoeloeloe
Deur Selwyn Milborrow Zandi se familie verhuis vanaf Namibië na Suid-Afrika. Haar ergste nagmerrie word waar wanneer haar nuwe klasmaats haar spot oor haar Afrikaanse aksent en haar tradisionele haarstyl, maar…
Wikus se wetenskaplike dagboek
Deur Karla Cloete en Tumi K Steyn Wikus besluit om ʼn dagboek te hou, want sy nuutste wetenskaplike eksperiment het, soos al die ander, verskriklik, verskriklik verkeerd geloop en hy…
Spogmuur
AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.

















