Deur Leandie Bräsler Môre se besigheidsleiers en -stigters is vandag se kinders wie se ouers hulle met ’n entrepreneurpsige grootgemaak het. Dit is ’n toenemend belangrike vaardigheid om in vandag se samelewing te hê, veral omdat werk skaars is. Ons kan ons kinders...
