Wie is ons?

Hierdie is die ideale aanlyn platform vir elke jong Suid-Afrikaner – van kleuters tot tieners – wat in die buiteland woon en in Afrikaans wil saamkuier! Dié jeugblad gee toegang tot ’n verskeidenheid van Afrikaanse inhoud soos artikels, blogs, studiemateriaal en aktiwiteite en verskaf ook heerlike lees- en kykgenot. Hier kan ouers en grootouers ook lekkerleesartikels oor kinderverwante onderwerpe lees.

AfriForum Wêreldwyd wil baie graag meer oor jul ervarings en prestasies in die buiteland hoor! Pappas en mammas, oupas en oumas, en ooms en tannies – deel gerus die jongspan se prestasies hier!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest