Leesvordering:

Kerssangfees in Perth

Des 2, 2021

Kersfees 2021 gaan ons weer hartlik saam sing. Kom geniet die saam kuier en lekker eet. Boerewors rolletjies, pannekoek en meer te koop. Pryse te wen.

Kerssangfees ten bate van Helpende Hand se ‘Stop Honger’ projek as ook hul nuwe ‘Gemeenskap Sentrum’ in Derde Poort – ‘n veilige hawe vir kinders.

Wanneer: 4 – 5 Desember 2021
Waar: Auditorium Building 32, ECU, Joondalup, Perth

Plekke is beperk so koop jou kaartjies hier.

Vir meer inligting besoek die webtuiste hier.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Potchefstromers  in België

Potchefstromers in België

Ons het hierdie week met Aimee le Roux en haar man gesels wat hul hele lewe lank in Potchefstroom gewoon het en binne drie maande al hulle besittings verkoop het en met ses tasse na ’n klein dorpie in België getrek het. Sy vertel ons van hulle eerste sneeu-ervaring,...

Die “hulle” wat naaste aan ons is

Die “hulle” wat naaste aan ons is

Vrydag was weer ’n pad-dag, en ek het so baie gehoor wat ek graag wil onthou. Onder andere die volgende: Een van die wonderlikste dinge om te sien, is hoe God jou idees verander.Tony Evans Deel van grootword is om groter te dink, wyer te droom – en daarmee is niks...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest