Leesvordering:

Kollig Nuusbrief: 12 Mei 2022

Mei 12, 2022

Hiermee die nuutste AfriForum Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Hier is die gewildste artikels:

Lewenskoste in die buiteland – top-20-plekke om te bly

Waar is die top 20 bekostigbaarste plekke om te woon in terme van koopkrag, huurpryse, inkopies en restaurantpryse? Op die wêreldwye indeks presteer Johannesburg die beste van al die Suid-Afrikaanse stede in terme van lewenskoste en is nommer 323 op die ranglys. Pretoria is kort op Johannesburg se hakke in 325ste plek, Durban op 334 en Kaapstad in 344ste plek uit 483 stede.
Klik hier om die nuusbrief te lees.

Oos Wes Tuis Bes

Ná drie lang Covid-jare, kon ons weer teruggaan Suid-Afrika toe vir ’n lang vakansie. Ons was baie opgewonde oor die vooruitsig, maar ook ’n bietjie huiwerig. Hoe lyk dinge ná die wydverspreide en vernietigende, onlangse onluste, net ’n paar maande terug? Dit het amper op ’n stadium gelyk of daar niks gaan oorbly nie.
Klik hier om die nuusbrief te lees.

Dubbele burgerskap: Wat is die voorwaardes?

Suid-Afrikaanse burgers wat houers is van ander paspoorte moet Suid-Afrika, in ooreenstemming met internasionale beste praktyk in hierdie verband, met hul Suid-Afrikaanse paspoorte binnegaan en verlaat.
Klik hier om die nuusbrief te lees.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Potchefstromers  in België

Potchefstromers in België

Ons het hierdie week met Aimee le Roux en haar man gesels wat hul hele lewe lank in Potchefstroom gewoon het en binne drie maande al hulle besittings verkoop het en met ses tasse na ’n klein dorpie in België getrek het. Sy vertel ons van hulle eerste sneeu-ervaring,...

Die “hulle” wat naaste aan ons is

Die “hulle” wat naaste aan ons is

Vrydag was weer ’n pad-dag, en ek het so baie gehoor wat ek graag wil onthou. Onder andere die volgende: Een van die wonderlikste dinge om te sien, is hoe God jou idees verander.Tony Evans Deel van grootword is om groter te dink, wyer te droom – en daarmee is niks...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest