Leesvordering:

Kollig Nuusbrief: 21 Oktober 2021

Okt 22, 2021

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

WAT HOU DIE TOEKOMS VAN INTERNASIONALE REIS IN?

Om te reis is nie meer so maklik nie, jy moet op datum wees van die lande wat jy wil besoek se kwarantynmaatreëls, wat hulle grendelvlak is en jou risiko’s analiseer in terme van jou eie gesondheid.

Met die wêreldwye implementering van inentingspaspoorte, kan die proses om te reis makliker word en sal al meer lande nie meer kwarantynperiodes vereis nie.

UIT & TUIS: ’N E-POS UIT DIE VSA

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Walter Jackson wat saam met sy gesin in die VSA woon.

SUID-AFRIKANERS WAT IN ’N ANDER LAND VIR ’N SUID-AFRIKAANSE ONDERNEMING WERK

Dit gebeur toenemend dat Suid-Afrikaners oorsee verhuis om vir ’n oorsese maatskappy te werk en hul lewensmaats dan op die beurt deur húl werkgewers versoek word om voort te gaan om van die nuwe land af vir hulle te werk.

Die vraag ontstaan dan: “Moet die werknemer steeds in Suid-Afrika belas word?” Daar word ook dan gevra hoe die werknemer betaal gaan word – in Suid-Afrika of oorsee?

  • Klik hier om die nuusbrief te lees.

LEES OOKKollig Nuusbrief: 7 Oktober 2021

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest