Konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog: Soveel om te vertel

Doodskampe is wat sommige dit genoem het. Die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog spook vandag nog by talle Suid-Afrikaners en mense se fassinasie met die gebeure in hierdie kampe was reeds die inspirasie vir die samestelling van tientalle boeke oor die onderwerp. Belangstellendes kan skaars genoeg kry van hierdie bykans onuitputlike bron van die geskiedenis. Waar … Lees meer Konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog: Soveel om te vertel