Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns deur die gerespekteerde skrywer en digter Daniel Hugo is nou beskikbaar by Kraal Uitgewers. In die nagenoeg 50 artikels ontdek die leser die wonders van die Afrikaanse en Nederlandse digkuns, terwyl Hugo se outobiografiese stukke ’n persoonlike blik werp op verskeie bekende skrywers en hul werk. Klik hier vir meer inligting of om die boek in Kraal Uitgewers se e-winkel te bestel.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest