Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Robert Mugabe het bedank
Robert Mugabe het bedank as president van Zimbabwe. Lees meer.

Potch-student skuldig ná Swart Maandag-plasing

ʼn Student aan die Noordwes-Universiteit (NWU) wat op Swart Maandag ʼn gewraakte inskrywing op Facebook gemaak het, is skuldig bevind nadat sy deur die universiteit aangekla is. Lees meer.

Rowers laat spaander toe bejaarde begin bid

ʼn Verdagte is Donderdag in Pretoria in hegtenis geneem kort nadat ʼn bejaarde vrou en haar huishulp in ʼn huis in die ooste van die stad oorval en beroof is. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest