Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Demi-Leigh as Mej. Heelal gekroon

Suid-Afrika se Demi-Leigh Nel-Peters is pas as die volgende Mej. Heelal gekroon tydens ʼn glansgeleentheid by The Axis-teater in Las Vegas in die VSA. Lees meer.

Appèlhof sê oor Oscar Pistorius se vonnis

Uitspraak is in die appèlhof in Bloemfontein gelewer in die staat se aansoek om te appelleer teen Oscar Pistorius se vonnis vir die moord op sy vriendin, Reeva Steenkamp. Lees meer.

Video en foto’s: ʼn Eerste seevakansie vir Frank en Lettie

Toe die vliegtuig anderdag oor die see vlieg, het die 69-jarige Frank en die 56-jarige Lettie – onderskeidelik ʼn huishulp en ʼn tuinier van Pretoria – se lewe albei handomkeer verander. Lees meer.

Pin It on Pinterest