Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

KZN gooi gewig agter Dlamini-Zuma

Adjunkpres. Cyril Ramaphosa het tans 1 865 nominasies teenoor Nkosazana Dlamini-Zuma se 1 437 nominasies as voorkeurkandidaat om die presidentskap van die ANC tydens die party se verkiesingskonferensie in Desember oor te neem. Ramaphosa het die ondersteuning van vyf provinsies teenoor vier provinsies vir Dlamini-Zuma. Lees meer.

Fotograaf sleep regering hof toe oor Mandela-foto

Shaun Earl Harris, ʼn fotograaf, eis R20 miljoen skadevergoeding van die Suid-Afrikaanse regering vir die onregmatige gebruik van ʼn foto van oudpres. Nelson Mandela wat hy ʼn dekade gelede geneem het. Lees meer.

SA kaas aangewys as een van die beste ter wêreld

Die 30ste jaarlikse Wêreldkaastoekenningsgeleentheid het by die Taste-fees in Londen plaasgevind. Vanjaar het inskrywings uit 35 lande ingestroom, wat ’n rekordtal inskrywings vir dié toekennings is. Lees meer.

 

Pin It on Pinterest