Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Steinhoff-ramp raak almal
  • Shaun Abrahams sy pos kwyt
  • Almal dol oor dié 4-jarige wat ‘net wil braai’

Steinhoff-ramp raak almal

Hierdie uitwissing van miljarde rande raak almal in die land op een of ander manier. Gelukkig is die oorgrote meerderheid sakelui, maatskappye, ouditeure en batebestuurders bekwame en eerlike mense, wat die ekonomie weer uit hierdie krisis sal lei. Lees meer.

Shaun Abrahams sy pos kwyt

Die aanstelling van Shaun Abrahams as nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV) was onwettig en moet ter syde gestel word. Lees meer.

Almal dol oor dié 4-jarige wat ‘net wil braai’

Die vierjarige SW Kleinhans van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap hou hom nie op met kryte, legkaarte en ʼn speelterrein soos die ander jong kinders in sy kleuterskoolklas nie. Dié bulletjie het een passie: braai. Lees meer.

Pin It on Pinterest