Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • SA gesin kry dalk trekpas uit Nieu-Seeland
  • SA’ner verbeter Kaïro-na-Kaapstad-rekord
  • Video: Brrrr! SA’ner swem te lekker in Rusland se ysgat

SA gesin kry dalk trekpas uit Nieu-Seeland

ʼn Suid-Afrikaanse gesin wat al nege jaar lank in Nieu-Seeland woon, kan dalk binnekort uit dié land geskop word. Lees meer.

SA’ner verbeter Kaïro-na-Kaapstad-rekord

Die avontuurlustige Suid-Afrikaanse reisiger Andrew Russell het die Afrika-kontinent, van Kaïro na Kaapstad, binne ʼn rekordtyd met ʼn motorfiets oorgesteek. Lees meer.

Video: Brrrr! SA’ner swem te lekker in Rusland se ysgat

Volgens Jaco van Niekerk, oorspronklik van Pierre van Ryneveld in Centurion, is daar een seker manier om van verkoues en ander siektes in die ysige Rusland ontslae te raak – om in die ysgate te swem! Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest