Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Hugh Masekela se dood ‘n ”onmeetbare verlies”
  • Minister gryp in by Hoërskool Overvaal
  • Dag Zero kom: Nuwe Noodmaatreëls

Hugh Masekela se dood ʼn ‘onmeetbare verlies’

Die familie van Hugh Masekela, die legendariese Suid-Afrikaanse jazz-musikant wat Dinsdag sy stryd teen prostaatkanker verloor het, sê sy afsterwe is ʼn groot verlies vir sy familie én aanhangers. Lees meer.

Minister gryp in by Hoërskool Overvaal

Verskeie vergaderings het Maandag plaasgevind in verband met die situasie by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging ná verlede week se betogings en geweld by die skool. Lees meer.

Dag Zero kom: Nuwe noodmaatreëls

Die Stad Kaapstad het nuwe noodmaatreëls aangekondig aangesien dit lyk of Dag Zero onvermydelik is. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest