Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Capitec-aandele tuimel ná verdoemende verslag

Aandele in Capitec Bank het Dinsdag met 20% getuimel nadat die navorsingsgroep Viceroy ʼn uitgebreide ondersoek gedoen en bewyse saamgestel het wat volgens die groep daarop dui dat die bank na bewering geknoei het om verliese weg te steek en inkomste te vergroot. Lees meer.

 Kaapstad se Dag Zero: Datum skuif danksy waterbesparings

Die Stad Kaapstad het bevestig danksy die waterbesparingspogings van talle Kaapstad-inwoners is Dag Zero, die dag waarop die krane sal opdroog, uitgestel tot op 16 April. Lees meer.

 SA gesin ondanks protes uit Nieu-Seeland gedeporteer

Derduisende handtekeninge teen die deportasie van ʼn Suid-Afrikaanse gesin wat al nege jaar lank in Nieu-Seeland woon, kon dié gesin nie daarvan red om uit die land geskop te word nie. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest