Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.
- Staatsrede word uitgestel
- ANC bevestig Zuma se toekoms is bespreek
- Video: Skreeusnaakse gr. 8-konsert het sosiale media gaande
Staatsrede word uitgestel
Die staatsrede wat Donderdagaand gelewer sou word, is tot verdere kennisgewing uitgestel. Lees meer.
ANC bevestig Zuma se toekoms is bespreek
Die ANC het Dinsdag bevestig dat pres. Jacob Zuma se toekoms in diepte bespreek is tydens gister se vergadering van die party se nasionale werkkomitee (NWK). Lees meer.
Video: Skreeusnaakse gr. 8-konsert het sosiale media gaande
ʼn Onderwyser het ʼn video van een van die optredes by die konsert op Facebook gedeel en dit het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei. Lees meer.