Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

Rugbyster deur leeu aangeval

Scott Baldwin van die Ospreys-rugbyspan het op die moeilike manier ontdek dat die Suid-Afrikaanse leeu heelwat meer byt in hom het as die Britse en Ierse Leeus se rugbyspan. Lees meer.

Regstappe kom oor Oscar-fliek

Oscar Pistorius se familie gaan regstappe neem oor die rolprent Oscar Pistorius: Blade Runner Killer wat eersdaags bekend gestel word. Lees meer.

[Video] Nuwe advertensie laat kykers glimlag

ʼn Nuwe advertensie van die kitskosrestaurantgroep Chicken Licken van ʼn jong seun in Ysland wat skielik Afrikaans begin praat, het kykers gaande. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest