Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.
SA man in Engeland verhoor ná vrou se valskerm nie oopgaan
Emile Cilliers (37), ʼn Suid-Afrikaner wat ʼn sersant in die Britse weermag is, word in Engeland verhoor op twee aanklagte van poging tot moord. Lees meer.
Weerdiens bevestig drie tornado’s
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het bevestig drie tornado’s is Maandag waargeneem in onderskeidelik Ruimsig in Gauteng, Eloff in Mpumalanga en Bethulie in die Vrystaat. Lees meer.
300 skole, 5 hospitale geraak deur KZN-storm
Bykans 300 skole in die KwaZulu-Natal-omgewing moes as voorsorgmaatreël vir veiligheid noodgedwonge hul deure sluit weens ʼn verwoestende storm wat in dié provinsie woed. Lees meer.