Alles wat jy wil weet: gratis en in Afrikaans! Maroela Media is ‘n nuuswebwerf, trots en onbeskaamd Afrikaans. As jy Afrikaans is, is hierdie jóú kuierplek!

Maroela Media se visie is om ‘n Afrikaanse kuierplek op die internet te skep deur die lewer van hoë gehalte Afrikaanse nuus en inhoud, ten einde ‘n digitale Afrikaanse gemeenskap daar te stel waarbinne die Afrikaanse taal en kultuur plaaslik en internasionaal kan groei en gedy.

Oorsaak van Knysna-brande bekend

Die oorsaak van die verwoestende brande in Knysna en Plettenbergbaai in Junie, wat honderde eiendomme verwoes, en sewe lewens geëis en duisende hektaar grond afgebrand het, is Maandag bekend gemaak. Lees meer.

[Video en foto’s] Taxi kom boer te hulp ná roof

ʼn Boer van Kinross naby Secunda het ʼn reuseverrassing gekry nadat ʼn gewapende man sy selfoon by ʼn verkeerslig in Witbank van hom geroof het. Lees meer.

SA vrou in Mauritius vermoor

ʼn Suid-Afrikaanse vrou is Maandag dood in haar bed in Mauritius aangetref. Lees meer.

[Video] 4-jarige steel harte met volkslied

ʼn Video van ʼn vierjarige seuntjie van Pretoria wat die Suid-Afrikaanse volkslied passievol sing, verower harte landwyd. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest