Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Zuma reageer op hofuitspraak
  • Nog ʼn kabinetskommeling aangekondig
  • Kaapstad-waterkrisis: ‘Beurtwater ʼn onverwagse skok’

Zuma reageer op hofuitspraak
Die presidensie het gesê die appèlhof in Bloemfontein se uitspraak in die sogenaamde spioenasiebande-saak is teleurstellend maar lank verwag. Lees meer.

Nog ʼn kabinetskommeling aangekondig
Pres. Jacob Zuma het Dinsdag onverwags nóg ʼn skommeling in die kabinet aangekondig. Lees meer.

Kaapstad-waterkrisis: ‘Beurtwater ʼn onverwagse skok’
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, het Vrydag aangekondig dat beurtwater die stad se voorland is. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest