Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

[Video] Bekendes staan saam teen plaasmoorde

Talle plaaslike bekendes soos Karen Zoid, Steve Hofmeyr en Bok van Blerk het hul vandeesweek tot sosiale media gewend om uit te vaar teen plaasmoorde. Lees meer.

[Video] Oomblik toe vragmotor in Swart Maandag-optog inploeg

ʼn Kajuitkamera het die angswekkende oomblik vasgevang toe ʼn vragmotor in talle motors en vragmotors ingeploeg het tydens ʼn Swart Maandag-optog op die N4 in Mpumalanga. Lees meer.

[Video] ʼn Plan om plaasmoorde hok te slaan

Tebogo van der Berg, oorspronklik van Kempton Park in Gauteng, se video op Facebook oor sy visie hoe plaasmoorde in Suid-Afrika bekamp kan word, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media. Lees meer.

Pin It on Pinterest