Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • [Boek] The President’s Keepers
  • Zuma oor plaasmoorde gevra
  • Twee internasionale petisies teen moorde in SA

 

[Boek] The President’s Keepers

Die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) het NB Uitgewers versoek om Jacques Pauw se boek The President’s Keepers te onttrek en sekere dele van die boek te verwyder. Lees meer.

Zuma oor plaasmoorde gevra

Pres. Jacob Zuma is Donderdag oor plaasmoorde uitgevra toe LP’s wou weet wanneer ʼn heeltydse nasionale polisiekommissaris aangestel gaan word. Lees meer.

Twee internasionale petisies teen moorde in SA

Twee petisies is op die Withuis se “We The People”-blad begin rakende plaasmoorde en geweldsmisdaad in Suid-Afrika. Lees meer.

Pin It on Pinterest