Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • ANC-segsman skryf ope brief oor Swart Maandag
  • Jacques Pauw: ‘Ek is nie bang vir inhegtenisneming’
  • Restaurantkettinggroepe trek swaar

ANC-segsman skryf ope brief oor Swart Maandag
Zizi Kodwa, die ANC se woordvoerder, het in ʼn ope brief aan die organiseerders van verlede week se Swart Maandag-optog gesê hy glo hul pogings om die vlaag plaasmoorde te bestry is eg ondanks sekere mense wat “die geleentheid vir hul eie eng belange gekaap het”. Lees meer.

Jacques Pauw: ‘Ek is nie bang vir inhegtenisneming’
Die joernalis en skrywer Jacques Pauw het Donderdag gesê hy is nie bang om in hegtenis geneem te word oor die skokkende onthullings in sy boek The President’s Keepers nie. Lees meer.

Restaurantkettinggroepe trek swaar
ʼn Blik op die uitslae van Suid-Afrika se kitskosreuse toon dat verbruikersentiment en -besteding gestonk is, en die maatskappye trek aan die kort ent. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest