Alles wat jy wil weet: gratis en in Afrikaans! Maroela Media is ‘n nuuswebwerf, trots en onbeskaamd Afrikaans. As jy Afrikaans is, is hierdie jóú kuierplek!

Knysna-brande: Dié foto ‘bevestig oorsaak van vuur

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag gesê ’n Google Earth-foto wat op 20 April 2017 geneem is bevestig dat die westelike Knysna-vuur op die plaas Elandskraal begin het. Lees meer.

Kleuter kry 70 steke ná hond haar byt

ʼn Kleuter van Brits in Noordwes moes 70 steke in haar gesig kry nadat sy vandeesweek onverwags deur die gesin se hond aangeval is. Lees meer.

KPMG-bestuurslede bedank oor Guptas

Trevor Hoole, uitvoerende hoof van KPMG Suid-Afrika, het Vrydag gesê hy en etlike ander senior lede van die ouditeursfirma het bedank. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest