Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Aug 18, 2021

deur Suné van Heerden

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • R120 miljoen se kontant tydens onluste gebuit
  • UP-museums nou aanlyn beskikbaar
  • Jong man se heldedaad red werker uit plaasdam

R120 miljoen se kontant tydens onluste gebuit
Volgens Sabric is 1 227 kitsbanke en 310 banktakke tydens die onluste van kontant beroof. Lees meer.

UP-museums nou aanlyn beskikbaar
Dit is ʼn nuutjie vir ʼn universiteitsmuseum in Suid-Afrika. Lees meer.

Jong man se heldedaad red werker uit plaasdam
Pieter sê hy het as jong seun by die Voortrekkers geleer wat om te doen wanneer iemand in die water in die moeilikheid beland. Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Onderneming in die Kollig: Meat Point Switserland

Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Vat die kans en word deel van hierdie netwerk. Netwerke is nie net vir...

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Leesgenot vir die jongspan: ʼn Boek vir Desember

Hou die kinders besig gedurende die skoolvakansie! Briewe van Mieliepit Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest