Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Mar 25, 2020

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • SA se ekonomie kry harder hou weens Covid-19
  • Covid-19: Ras wél faktor vir regeringshulp aan ondernemings
  • Só lyk sensusuitslae oor kommersiële boerdery in SA

SA se ekonomie kry harder hou weens Covid-19
Suid-Afrika se ekonomie word harder as ander wêreldlande getref deur die noodmaatreëls wat die verspreiding van die koronavirus tot gevolg het omdat die land minder gereed is vir ʼn krisis van dié proporsies. Lees meer.

Covid-19: Ras wél faktor vir regeringshulp aan ondernemings
Dit blyk dat ras wél ʼn rol sal speel wanneer geld toegeken word aan klein, mediumgrootte en mikro-ondernemings (KMMO’s) tydens die algehele afsondering wat eersdaags in Suid-Afrika geld. Lees meer.

Só lyk sensusuitslae oor kommersiële boerdery in SA
Die statistikus-generaal van Suid-Afrika, Risenga Maluleke, het Dinsdag die uitslag van Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) se sensus oor kommersiële boerdery vrygestel. Lees meer.

 

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. COVID-19: Twee derdes van staat se besteding dalk...

Saai stel Die Wynboer bekend om druk op familiewynboere te verlig

Saai stel Die Wynboer bekend om druk op familiewynboere te verlig

Saai (Suider-Afrika Agri Inisiatief) se wynbemarkingsprojek, Die Wynboer, is op 22 Oktober 2020 by die Marianne-wynlandgoed in Stellenbosch bekend gestel. Die Wynboer is ’n aanlyn wynwinkel wat daarop gemik is om familieboerwyne teen kelderdeurpryse aan verbruikers...

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa

AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek om plaasmoorde en die toekoms van Afrikaners as kultuurgemeenskap in Suid-Afrika te bespreek. Die doel van die brief is om...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Pin It on Pinterest