Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Mei 30, 2020

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Covid-19: ‘Ongewoon’ van SA om afsondering te lig – Mkhize
  • Dlamini-Zuma ontken bande met onwettige sigarethandel
  • Kaapstad identifiseer ses koronavirus-brandpunte

Covid-19: ‘Ongewoon’ van SA om afsondering te lig – Mkhize

Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, sê dit is “ongewoon” dat afsonderingsregulasies in Suid-Afrika verslap word terwyl die aantal Covid-19-gevalle hier met rasse skrede toeneem. Lees meer.

Dlamini-Zuma ontken bande met onwettige sigarethandel

Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering, het bewerings deur die beweerde onwettige sigarethandelaar Adriano Mazzotti dat hulle vriende is, ontken. Lees meer.

Kaapstad identifiseer ses koronavirus-brandpunte

Die Wes-Kaap is Suid-Afrika se Covid-19-episentrum en die Stad Kaapstad het ses koronavirus-brandpunte in die metrogebied geïdentifiseer. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. COVID-19: Twee derdes van staat se besteding dalk...

Saai stel Die Wynboer bekend om druk op familiewynboere te verlig

Saai stel Die Wynboer bekend om druk op familiewynboere te verlig

Saai (Suider-Afrika Agri Inisiatief) se wynbemarkingsprojek, Die Wynboer, is op 22 Oktober 2020 by die Marianne-wynlandgoed in Stellenbosch bekend gestel. Die Wynboer is ’n aanlyn wynwinkel wat daarop gemik is om familieboerwyne teen kelderdeurpryse aan verbruikers...

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa

AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek om plaasmoorde en die toekoms van Afrikaners as kultuurgemeenskap in Suid-Afrika te bespreek. Die doel van die brief is om...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Pin It on Pinterest