Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Bekroonde filmmaker sterf toe kameelperd hom stamp
  • Ramaphosa en EFF bots oor grondhervorming
  • AfriForum nie van stryk gebring deur kritiek

Bekroonde filmmaker sterf toe kameelperd hom stamp

Carlos Carvalho, ʼn bekroonde Suid-Afrikaanse filmmaker, is dood nadat ʼn kameelperd hom op ʼn safari lodge naby Hartbeespoort gestamp het. Lees meer.

 

Ramaphosa en EFF bots oor grondhervorming

Pres. Cyril Ramaphosa en die EFF het Dinsdagmiddag hul eerste groot botsing gehad – en dit was oor die verdelende kwessie van grondhervorming. Lees meer.

 

AfriForum nie van stryk gebring deur kritiek

AfriForum sê ondanks plaaslike kritiek teen sy veldtog in die VSA om steun te werf teen onteiening sonder vergoeding, asook om bewusmaking te skep rakende plaasaanvalle in Suid-Afrika word dié veldtog oorsee baie goed ontvang. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest