Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Afsondering: Mense gaan sterf weens ‘gebroke ekonomie’
  • Gestrandes in SA: ‘Hier is niks meer vir ons oor’
  • SA se rykdom steeds in ‘wit hande’ – Ramaphosa

Afsondering: Mense gaan sterf weens ‘gebroke ekonomie’

Terwyl die idee van ʼn staat van landwye afsondering teen die einde van Maart dalk nog gewild onder talle Suid-Afrikaners was, waarsku kenners dat dié ingesteldheid intussen beduidend verander het. Lees meer.

Gestrandes in SA: ‘Hier is niks meer vir ons oor’

Amper 4 000 Suid-Afrikaners wat in die Verenigde Koninkryk woon of werk, kon nog nie daarheen terugkeer nie omdat die visumsentrum wat hul visa- en paspoortaansoeke hanteer, steeds gesluit is. Lees meer.

SA se rykdom steeds in ‘wit hande’ – Ramaphosa

Pres. Cyril Ramaphosa sê 26 jaar ná die aanvang van demokrasie in Suid-Afrika is die land se rykdom steeds in die hande van ʼn paar, hoofsaaklik wit mense, gesetel terwyl die armes en werkloses oorweldigend swart mense is. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest