Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Amper ‘n derde van SA nou werkloos
  • Covid-19: Gautengse hospitale nié gereed vir verwagte piek
  • Dlamini-Zuma moet 90 hofsake trotseer

Amper ʼn derde van SA nou werkloos

Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het Dinsdag die uitslae van sy kwartaallikse arbeidsmagopname bekend gemaak. Lees meer.

Covid-19: Gautengse hospitale nié gereed vir verwagte piek

Daar word verwag dat Gauteng ’n tekort aan duisende hospitaalbeddens en verpleegsters in sy provinsiale hospitale se waakeenhede gaan hê wanneer die nuwe koronavirus sy verwagte piek bereik. Lees meer.

Dlamini-Zuma moet 90 hofsake trotseer

Die minister van samewerkende regering, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, het Dinsdagoggend in ʼn toespraak in die Nasionale Raad van Provinsies uitgewei oor hoe dit voel om 90 hofsake omtrent die afsonderingstydperk te moet trotseer. Lees meer

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest