Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • IMF-lening: ‘Belastingbetaler gaan vir gelag moet betaal’
  • COVID-19: Krisis dreig by Johannesburg-hospitaal
  • Eskom mag miljoene van verbruikers begin invorder

IMF-lening: ‘Belastingbetaler gaan vir gelag moet betaal’

Kommer heers dat die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se bykomende noodlening van miljarde rand aan Suid-Afrika bloot in korrupte hande gaan beland en dat die mees kwesbares in die land nie ʼn sent van dié geld gaan sien nie. Lees meer.

Covid-19: Krisis dreig by Johannesburg-hospitaal

Die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Johannesburg beleef tans ’n dringende tekort aan hospitaalpersoneel en sy bestuur is boonop bekommerd dat van die hospitaal se persoonlike beskermingstoerusting (PPE) nie op peil is nie. Lees meer.

Eskom mag miljoene van verbruikers begin invorder

Eskom mag begin om die R69 miljard van verbruikers in te vorder wat die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) vroeër verkeerdelik by sy berekeninge oor Eskom se toegelate kragverhogings ingesluit het. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest