Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Sportminister se dreigemente oor BLM-kniebuiging ‘ongrondwetlik’
  • ‘Haatspraak’ teen boere op sosiale meia: MRK sê polisie moet liefs ondersoek
  • Kalahari-tragedie: Nóg ’n pa sterf

Sportminister se dreigemente oor BLM-kniebuiging ‘ongrondwetlik’

“Die minister van sport, Nathi Mthethwa, se dreigemente teen sportlui wat nie die knie voor die Black Lives Matter (BLM)-ideologie wil buig nie, is ongrondwetlik en verkeerd.” Lees meer.

‘Haatspraak’ teen boere op sosiale media: MRK sê polisie moet liefs ondersoek

Die Menseregtekommissie (MRK) sê hy gaan nié inskrywings op sosiale media ondersoek waarin geweld teen boere aangehits word nie. Die DA het die afgelope maand verskeie van dié plasings, wat oënskynlik plaasmoorde en -aanvalle verheerlik, na die MRK verwys om as haatspraak ondersoek te word. Lees meer.

Kalahari-tragedie: Nóg ʼn pa sterf

Die verwoestende brand wat Sondag in die vroeë oggendure by die Blinkwater Lodge naby die Kgalagadi-oorgrenspark in die Kalahari uitgebreek het, het nóg ʼn slagoffer geëis. Lees meer.

 

Pin It on Pinterest