Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Drie keer meer plaasaanvalle in dié provinsie
  • Plaasaanvalle, droogte en grondhervorming oorheers landboudebat
  • Kaapstad gaan appelleer teen ‘gevaarlike’ hofbevel oor grondbesettings

Drie keer meer plaasaanvalle in dié provinsie

Die aantal plaasaanvalle in die Oos-Kaap het die afgelope vier jaar drievoudig gestyg. Dié provinsie is een van twee in Suid-Afrika met die hoogste plaasmoordsyfer en gaan boonop gebuk onder veediefstal. Lees meer.

Plaasaanvalle, droogte en grondhervorming oorheers landboudebat

Die minister van landbou, Thoko Didiza, het Dinsdag in die parlement onomwonde te velde getrek teen plaasaanvalle asook die mishandeling van plaaswerkers. Lees meer.

Kaapstad gaan appelleer teen ‘gevaarlike’ hofbevel oor grondbesettings

Die burgemeester van Kaapstad, Dan Plato, het die stad se regspan opdrag gegee om te appelleer teen ʼn bevel van die Kaapstadse hooggeregshof wat die stad verbied om sy grond teen besetters te beskerm. Lees meer.

 

Pin It on Pinterest