Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Sep 16, 2020

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

Net toetse, geen eksamens vanjaar vir gr. 10, 11

Luidens ’n omsendbrief deur die departement van basiese onderwys sal leerders in gr. 10 en 11 aan die einde van vanjaar nie oudergewoonte eksamen skryf nie, maar eerder “gekontroleerde toetse” in hul onderskeie vakke. Lees meer.

SA beweeg waarskynlik gou na vlak 1

Daar word verwag dat pres. Cyril Ramaphosa binnekort gaan aankondig dat die land na vlak 1 van die inperking gaan skuif. Lees meer.

ANC-bekentenis oor Zim-vlug plaas verdere druk op Ramaphosa

Die net span al nouer om die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, nadat die ANC erken het die wet is oortree met die onlangse gebruik van ʼn militêre vliegtuig vir ʼn partypolitieke ANC-sending na Zimbabwe. Lees meer.

 

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig Nuusbrief: 17 Junie 2021

Kollig Nuusbrief: 17 Junie 2021

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. SA terug op vlak 3, sê...

Onderneming in die Kollig: Harry Erasmus Art

Onderneming in die Kollig: Harry Erasmus Art

Wêreldwyd se Wêreldgids het ’n suksesvolle netwerk op die been gebring om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Wêreldwyd kies elke week een onderneming uit die...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest