Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Okt 14, 2020

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

‘Daar is meer krag in selfbeheersing as anargie’

TLU SA doen ’n ernstige beroep op Suid-Afrikaners om nie meegevoer te word deur die verskuilde pogings om polarisasie te skep nie. Lees meer.

Horner-besoek: ‘Regering neem landelike veiligheid ernstig op’

Die regering het ’n beroep op die landelike gemeenskap gedoen om in hierdie tydperk kalm te wees en wetstoepassingsagentskappe die geleentheid te bied om hul werk te doen. Lees meer.

Plaasmoorde: Ramaphosa moet situasie ‘ontlont’

Dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van die landbouorganisasie Saai, sê in ʼn ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa die polarisering van die landbougemeenskap is deur nóg ʼn plaasmoord aan die brand gesteek en dat al hoe meer mense opruk om te betoog teen dié verskynsel. Lees meer.

 

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig Nuusbrief: 17 Junie 2021

Kollig Nuusbrief: 17 Junie 2021

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. SA terug op vlak 3, sê...

Onderneming in die Kollig: Harry Erasmus Art

Onderneming in die Kollig: Harry Erasmus Art

Wêreldwyd se Wêreldgids het ’n suksesvolle netwerk op die been gebring om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Wêreldwyd kies elke week een onderneming uit die...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest