Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Nov 19, 2020

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Redakteursforum bekommerd oor onbestendige SAUK
  • Bushiri-egpaar in Malawi aangekeer
  • Taxi-optrede veroordeel

Redakteursforum bekommerd oor onbestendige SAUK

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) sê hy is bekommerd oor die onbestendigheid by die openbare uitsaaier weens die dreigende afleggings daar. Lees meer.

Bushiri-egpaar in Malawi aangekeer

Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary, is in Malawi in hegtenis geneem. Die egpaar het verlede week uit Suid-Afrika gevlug waar hulle onder meer teregstaan op aanklagte van bedrog en geldwassery. Lees meer.

Taxi-optrede veroordeel

Die Gautengse verkeerspolisie het die geweld, asook verkeersontwrigting en voorvalle van intimidasie wat Woensdagoggend tydens ʼn staking van die Nasionale Taxi-alliansie (NTA) se een dag lange staking in Pretoria aangemeld is, veroordeel. Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

As jy in die buiteland woon en werk is dit maklik om van jou moedertaal verwyderd te raak. Selfs al slaag hulle daarin om steeds genoeg Afrikaans te kan praat, het baie Suid-Afrikaners in die buiteland steeds ’n behoefte om hulle taal lewendig te hou. Hoe kan jy...

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

’n Olifantkalfie geniet ’n modderbad in die Shingwedzirivier in die Krugerwildtuin, en wys vir sy ma dat hy dié tegniek soortvan bemeester het. Olifante kommunikeer op vele wyses, insluitend met geluide van ’n baie lae frekwensie – selfs soms te laag vir die menslike...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Afrikaanssprekendes ‘huiwerig’ om inenting te kry...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest