Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.
- ‘Los hom uit’, sê Magashule oor Zuma
- SA’ners moet nóú kommentaar lewer op onteieningswet
- Sahpra gekap oor trae reaksie rakende ivermektien
‘Los hom uit’, sê Magashule oor Zuma
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, meen daar is geen rede om oudpres. Jacob Zuma uit die regerende party te skors nie. Lees meer.
SA’ners moet nóú kommentaar lewer op onteieningswet
Die Demokratiese Alliansie (DA) het sy kommer uitgespreek oor die Onteieningswetsontwerp wat tans voor die parlement dien. Daarom moedig die party die publiek aan om so gou as moontlik hul kommentaar op dié wetsontwerp te lewer. Suid-Afrikaners kan nog tot 28 Februarie hierop kommentaar lewer. Lees meer.
Sahpra gekap oor trae reaksie rakende ivermektien
Die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid het die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (Sahpra) gekap oor sy oënskynlik trae reaksie rakende die debat oor die gebruik van ivermektien vir Covid-19. Lees meer.