Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.
Ondersoek SAL se ‘gevaarlike’ entstofvlug na Brussel – DA
ʼn Onafhanklike ondersoek word gevra na bewerings dat die Burgerlugvaartowerheid (BLO) ʼn beweerde 90 ton-berekeningsfout probeer verdoesel het wat glo gemaak is op ʼn vlug van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) wat ʼn besending Covid-19-entstof in Brussel moes gaan oplaai. Lees meer.
Inflasie op laagste koers in maande
Die inflasiekoers staan tans op 2,9%, die laagste vlak sedert Junie verlede jaar toe die koers op 2,2% gestaan het. Lees meer.
Oscar-benoeming ‘oorweldig’ span van seekat-dokkie
Die vervaardigers van die dokumentêre rolprent My Octopus Teacher, wat amptelik benoem is vir ʼn Oscar-toekenning, sê hulle is “oorweldig” deur dié benoeming. Lees meer.