Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Apr 3, 2021

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Top-advokaat gaan De Ruyter ondersoek
  • OG-verslag: Groot kommer oor staatsbeheerde instellings
  • Regering het plan as jy grond wil skenk

Top-advokaat gaan De Ruyter ondersoek

Eskom het spesifiek dié senior advokaat versoek om die bewerings teen sy uitvoerende hoof te ondersoek. Lees meer.

OG-verslag: Groot kommer oor staatsbeheerde instellings

Tsakani Maluleke, die nuwe ouditeur-generaal (OG), het haar kommer uitgespreek oor wanfunksionele staatsdepartemente wat reeds ʼn beduidende uitwerking op die regering se finansies en mense se lewens het. Lees meer.

Regering het plan as jy grond wil skenk

Die regering gaan binnekort ‘n wetsraamwerk aankondig waarbinne Suid-Afrikaners wat die vermoë en die behoefte het, grond kan skenk vir grondhervorming. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Lapa Uitgewers: Ouma Mollie en die mensvreter

Lapa Uitgewers: Ouma Mollie en die mensvreter

Ouma Mollie en die mensvreter Fanie Viljoen Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie...

Oom Paul, sy soldate en die plein

Oom Paul, sy soldate en die plein

Terwyl die storms oor die geskiedenis woed en betogers onlangs nog met spuitverf rondom Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria gedans het, staar dié ou staatshoof in stilte in die verte. Sy klipvoete staan dalk nou (nog) rustig op Kerkplein met sy...

Resep: Sjokolademousse-kaaskoek

Resep: Sjokolademousse-kaaskoek

deur, Marinda Kook Maak 'n lekker nagereg vir jou en jou familie saam met Marinda Kook. Bestanddele 250 g roomkaas 250 g mascarpone 160 ml strooisuiker 60 ml kakao 250 ml room 5 ml vanielje 1 Lindt sjokolade 30 ml melk 1 pakkie oreokoekies 60 ml botter gesmelt Metode...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest