Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Apr 8, 2021

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Onderwysminister ook gevra om in te gryp by Lesufi-debakel
  • Nuwe planne vir massa-inentings in SA
  • Hulp vir gesin ná SA pa in Mosambiek sterf

Onderwysminister ook gevra om in te gryp by Lesufi-debakel

Solidariteit het Woensdag die Gautengse premier, David Makhura, en minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, versoek om ’n ondersoek na Panyaza Lesufi se beweerde uitlatings rakende tenders “vir sy mense” van stapel te stuur. Lees meer.

Nuwe planne vir massa-inentings in SA

Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het aangekondig dat Suid-Afrika ʼn kontrak met die entstofvervaardiger Pfizer onderteken het om 20 miljoen dosisse entstof teen Covid-19 te verkry en dat betaling binne die volgende paar dae sal geskied. Lees meer.

Hulp vir gesin ná SA pa in Mosambiek sterf

Die familie van Adrian Nel, die Suid-Afrikaner wat gedurende die aanvalle in die noorde van Mosambiek doodgeskiet is, het nou ’n fonds op die been gebring om sy vrou en kinders in Suid-Afrika geldelik te ondersteun. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

As jy in die buiteland woon en werk is dit maklik om van jou moedertaal verwyderd te raak. Selfs al slaag hulle daarin om steeds genoeg Afrikaans te kan praat, het baie Suid-Afrikaners in die buiteland steeds ’n behoefte om hulle taal lewendig te hou. Hoe kan jy...

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

’n Olifantkalfie geniet ’n modderbad in die Shingwedzirivier in die Krugerwildtuin, en wys vir sy ma dat hy dié tegniek soortvan bemeester het. Olifante kommunikeer op vele wyses, insluitend met geluide van ’n baie lae frekwensie – selfs soms te laag vir die menslike...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Afrikaanssprekendes ‘huiwerig’ om inenting te kry...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest