Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Apr 16, 2021

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Zuma: ‘Ek is ʼn gevangene van die Konstitusionele Hof’
  • ‘Stop SEB in entstofprogram’ – AfriForum
  • Total onttrek aansoek om eksplorasie

Zuma: ‘Ek is ʼn gevangene van die Konstitusionele Hof’

“Ek berus my daarby dat ek ʼn gevangene van die Konstitusionele Hof is.” Só sê oudpres. Jacob Zuma wat tot dusver glad nie deelgeneem het aan die hofverrigtinge teen hom in die Konstitusionele Hof nie. Lees meer.

‘Stop SEB in entstofprogram’ – AfriForum

AfriForum het Donderdag hofstukke by die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria ingedien om te versoek dat Tito Mboweni, minister van finansies, enige planne om Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) in te span om die entstofprogram in te stel, stopsit. Lees meer.

Total onttrek aansoek om eksplorasie

Total SA het sy aansoek om eksplorasie in ’n streek van die kusgebied tussen St. Francisbaai en Mosselbaai aan die Kaapse suidkus onttrek. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

As jy in die buiteland woon en werk is dit maklik om van jou moedertaal verwyderd te raak. Selfs al slaag hulle daarin om steeds genoeg Afrikaans te kan praat, het baie Suid-Afrikaners in die buiteland steeds ’n behoefte om hulle taal lewendig te hou. Hoe kan jy...

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

’n Olifantkalfie geniet ’n modderbad in die Shingwedzirivier in die Krugerwildtuin, en wys vir sy ma dat hy dié tegniek soortvan bemeester het. Olifante kommunikeer op vele wyses, insluitend met geluide van ’n baie lae frekwensie – selfs soms te laag vir die menslike...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Afrikaanssprekendes ‘huiwerig’ om inenting te kry...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest