Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Apr 22, 2021

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Byna helfte van SA ly honger weens Covid-19
  • Tafelberg-brand: Só lyk beserings, omvang van skade
  • Student vas ná polisie se Njala brand

Byna helfte van SA ly honger weens Covid-19

Talle organisasies het tydens veral die strenger inperkingstyd gewaarsku teen die onbedoelde maar enorme gevolge van die maatreëls om Covid-19 te bekamp. Een van dié gevolge is ʼn toename in hongersnood onder Suid-Afrikaners. Lees meer.

Tafelberg-brand: Só lyk beserings, omvang van skade

Ses brandbestryders is beseer en nege mense hospitaal toe geneem vir rookinaseming weens die brand wat die naweek teen Tafelberg uitgebreek het. Lees meer.

Student vas ná polisie se Njala brand

Die polisie in die Oos-Kaap het ʼn 24-jarige student in hegtenis geneem in verband met die aanval op polisiebeamptes en die uitbrand van een van die polisie se Njala-voertuie. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

As jy in die buiteland woon en werk is dit maklik om van jou moedertaal verwyderd te raak. Selfs al slaag hulle daarin om steeds genoeg Afrikaans te kan praat, het baie Suid-Afrikaners in die buiteland steeds ’n behoefte om hulle taal lewendig te hou. Hoe kan jy...

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

’n Olifantkalfie geniet ’n modderbad in die Shingwedzirivier in die Krugerwildtuin, en wys vir sy ma dat hy dié tegniek soortvan bemeester het. Olifante kommunikeer op vele wyses, insluitend met geluide van ’n baie lae frekwensie – selfs soms te laag vir die menslike...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Afrikaanssprekendes ‘huiwerig’ om inenting te kry...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest