Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Apr 30, 2021

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Ramaphosa: ‘Ek is nie hier om verskonings te maak’
  • Lugvaartgemeenskap rou oor vier se dood
  • Passasiers gestrand toe Mango vlugte skielik staak

Ramaphosa: ‘Ek is nie hier om verskonings te maak’

Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag sy lang verwagte getuienis voor die Zondo-kommisie na staatskaping begin – in hierdie stadium as president van die ANC. Lees meer.

Lugvaartgemeenskap rou oor vier se dood

Tientalle boodskappe van medelye uit die lugvaartgemeenskap het ingestroom nadat vier mense dood is toe twee vliegtuie Maandag in Gauteng in die lug teen mekaar gebots het. Lees meer.

Passasiers gestrand toe Mango vlugte skielik staak

Passasiers wat van die laekostelugdiens Mango gebruik maak het Woensdag voor dooiemansdeur by dié redery se toonbanke op die OR Tambo-lughawe in Johannesburg aangekom. Lees meer.

Meer oor die outeur

Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

Laat jou taal leef – selfs al is jy in die buiteland

As jy in die buiteland woon en werk is dit maklik om van jou moedertaal verwyderd te raak. Selfs al slaag hulle daarin om steeds genoeg Afrikaans te kan praat, het baie Suid-Afrikaners in die buiteland steeds ’n behoefte om hulle taal lewendig te hou. Hoe kan jy...

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

Natuurhoekie – Olifantkalfie by die Shingwedzirivier

’n Olifantkalfie geniet ’n modderbad in die Shingwedzirivier in die Krugerwildtuin, en wys vir sy ma dat hy dié tegniek soortvan bemeester het. Olifante kommunikeer op vele wyses, insluitend met geluide van ’n baie lae frekwensie – selfs soms te laag vir die menslike...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week.

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Afrikaanssprekendes ‘huiwerig’ om inenting te kry...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest